Geleë in die dorp Vrede
welgevonden gastehuis
Spaanse gastehuis
Welgevonden gastehuis
Hierdie uitnodigende Spaanse gastehuis het ‘n asemrowende uitsig oor die Vrede Dam. Welgevonden Gastehuis is geleë in ‘n rustige voorstad van die dorp Vrede.
Dis perfek
Ons is die ideale oornagplek vir besigheids-verteenwoordigers, gesinne en reisigers wat deur die dorp reis.
WELKOM
gerieflik vir jou
Sitkamer
Sonkamer
Kroeg
Kaggel
Buite Tuin
ons kamers
Dubblekamers
Privaat Badkamer
Privaat Ingange
Koffie- en koffiefasiliteite
TV met DSTV
Bespreekings Navrae
Recent Weddings
I DO!



ons gaste word bederf
Gaste word gehuisves in drie slaapkamers op die boonste verdieping in dubbelkamers, met twee badkamers, een met ‘n stort en een met ‘n bad, met ‘n aparte toilet. Daar is ook drie dubbelkamers met privaat ingange uit die tuin.
Veilige parkeering vir ons gaste wat sal verseker dat jou voertuig ten alle tye by ons veilig sal wees.
Ons gaste word bederf met ‘n volle ontbyt wat hulle bevredig laat om die dag aantepak. Ons ontbyt word bedien vanaf 7:30